Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Seisoen Magazine

issue 2
Magazine

Seisoen is die tydskrif wat jou help om die oomblikke van skoonheid in jou lewe ten volle te geniet. Of jy nou nuwe avonture soek, handwerk patrone ontdek, of stylvolle plekke verken, Seisoen bring dit alles saam.

VAN DIE REDAKTEUR

MY HART IS IN DIE HERFS

SKRYF VIR ONS BRIEWE • Ons wil graag van jou hoor in die volgende uitgawe! Skryf aan ons oor enige iets waaroor jy passievol is of moed gee en inspireer om lewe met diepte aan te pak. seisoentydskrif@gmail.com

VAN RAK TOT REDDING

STORIES IN ELKE STEEK • Maruanda Wynne deel graag oor die moeilike situasies in vandag se lewe, maar haar borduurwerk vertel verhale sonder om enigsins woorde te gebruik.

'N LEWE VAN OORVLOED • Soms is dormante dae die sleutel tot ‘n lewe van oorvloed. Dit is die sleutel tot ‘n lewe waar die vrugte van die Gees jou omring en geselskap hou.

SO OOK OP DIE AARDE • Liefde borrel op soos ‘n fontein, jy kan dit nie keer nie. In ‘n afgeleë Katolieke gemeenskap in die Kalahariwoestyn, waar ‘n jong Franse non, Léonie, die aantreklike kaalvoet priester, Vader Simon, ontmoet en die eerste keer ontdek dat om liefde te hê “onkeerbaar soos ‘n fontein in jou opborrel”.

WAT GEBEUR TYDENS VAS? • Ontdek die geheimenisse van die Bybelse vas en ervaar ‘n dieper verhouding met God.

DIE WONDER VAN BOME • Soms het jy net ‘n gesprek met ‘n boom nodig om weer beter oor die lewe te voel. Hulle is immers die wysgeërs van die natuur, bied skuiling teen die warm son, gee sagtheid aan stede vol beton. As ek in my woonstel broei en die blare liggies ritsel in die wind, vlug ek dikwels na die Kompanjietuine in Kaapstad om asem te haal in die geselskap van my ou, wyse groen vriende …

DIE KIND IN MY

DIE LYN TUSSEN HUMOR & PYN • Met haar debuut-kortverhaalbundel, Grenslyn, het Jana Fourie nie net ’n nuwe stem tot die Afrikaanse letterkunde gevoeg nie, maar ook ’n stem wat weier om stil te bly.

VASGEVANG IN TYD

DIE SPIEËL VAN 'N VOLK

KORTVERHAAL OPTELGOED • “Waarom los sy hom nie net nie?” is ‘n vraag wat dikwels gevra word oor mense in giftige of selfs gewelddadige verhoudings. Die antwoord lê nie in ‘n gebrek aan wilskrag nie, maar in ‘n komplekse netwerk van sielkundige, emosionele en sosiale faktore.

VASGEVANG IN GEWELD • “Waarom los sy hom nie net nie?” is ‘n vraag wat dikwels gevra word oor mense in giftige of selfs gewelddadige verhoudings. Die antwoord lê nie in ‘n gebrek aan wilskrag nie, maar in ‘n komplekse netwerk van sielkundige, emosionele en sosiale faktore.

SEISOENE WAT VERANDER • Haar lewe is geweef uit die drade van die natuur se seisoene en die innerlike getye van haar gees.

BATATA HARRA

DEEL 01 GESPOEL • Gespoel is Charl se verhaal. Hy skryf, soos Lizette Rabe sê: skrýf. Skryf oor jou verlies, jou trauma, jou angs, jou woede, jou hartseer. Uiteindelik dalk selfs jou vreugde.

VUL JOU RAKKE MET HIERDIE BOEKE

LUISTER NA DIÉ MUSIEK & POTGOOI

DIE REDAKTEUR LEES & LUISTER

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans